Count Basie

Count Basie
Count Basie in die film Rhythm and Blues Revue.
Agtergrondinligting
GeboortenaamWilliam James Basie
Ook bekend asCount of Jazz
Gebore21 Augustus 1904
Red Bank, New Jersey, VSA
Sterf26 April 1984
Hollywood, Florida
GenresJazz, blues, swing
Beroep(e)Musikant, orkesleier, komponis
InstrumenteKlavier, orrel
Webwerfcountbasie.com

William James (Count) Basie (1904–1984) was 'n Amerikaanse jazzmusikant en -pianis. Hy was die leier van een van die bekendste swing-groepe (jazzmusiek van die 1930’s en 1940’s) van sy tyd.[1] Sy grootste treffers is One O'Clock Jump, April In Paris en Jumpin' at the Woodside.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search